Welcome to George Specialist Association















NEWS LETTER  

Blank assumes all

Bouwerk aan die Lamprechht Kliniek Date Posted: 07-Jun-2002
Dit gaan baie geduld en verdraagsaamheid verg tydens die verbouings aan die hospitaal, maar ons as spesialiste wil graag al ons pasiente versoek om saam met Medi kliniek en die George Spesialiste Assossiasie , geduldig en verdraagsaam te wees gedurende die tydperk om die hospitaal op te gradeer na een van die pronkstukke van die Suid Kaap . Ons grootste probleem is die parkeer areas , maar wees verseker dat dit tans op die stadium prioriteit geniet en spoedig behoort daar oorgenoeg parkeer areas te wees om aan al die behoeftes te voldoen.

 

.
.

 

[ Hosting by Gardenroute.com · Design by HandMade SoftWare ]

.